Musiek & Lirieke: politiek

Titel: Ek hoor jy wil jou tasse pak - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


 Groet dan maar jou Tafelberg
en groet jou Bloubergstrand
groet jou branders waar hul breek...




Titel: Afrika Voelverskrik

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


 Afrika behoort aan my
.....................en die een wat hoor
..........hoe die brons patroon
stadig in...




Titel: . . .die vis is nie dood nie . . . (Onverwags)

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Onverwags

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


dit was maar net die leeghheid
net die klam klip in die dam
die afwesigheid...




Titel: Waar koppe soos klippe sing*

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 08 Aug 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Lank gelede
se gode
staan nou hoog
en droog –

uitgehammer
uitgebeitel
uitgekap
uitgesny
uitgebakklei...




Titel: EK is 'n koning

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die aarde gee jou ñ arm gee jou ñ hand
die aarde gee jou grond...






DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar