Musiek & Lirieke: pyn

Titel: naamlose nommer (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost)

Musiek & LiriekeTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


my veglustige kloue kerf diep
verby die klaaglied van jou rukkende siel
so ver en...




Titel: PROJEK : SEISOENE - Karmenaadjie - Bottelnek 'n wegkniptraan

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Herfs veroker ons oë
winter versneeu ons haar
ons lente lê vervloë
ons somer uitbaljaar...




Titel: Klavier

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 16 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vers 1:
Valse note vloei uit jou klavier
Doodste stilte is skielik hier
Die hartseer...




Titel: Deernis van 'n Moederhart - Ita

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


soveel pypies karteer jou lyfie
vergeefse steriele tentakels na hartmonitor
flikker rooi-ogig as moegsterf van...




Titel: In my oog se veraf kyk - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Oog

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


my verlange stroom soos druppels sag
oor die deining van my kartel-wang
in die hartseerkeep...






Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar