Titel: Vandag in Woorde: Kuier
Projek: Kuier
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jul 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die nuwe tema vir hierdie week is ‘Kuier’. Dis seker omdat daar ’n kuier vir...
Titel: Vandag in Woorde: Bygelowe
Projek: Bygelowe
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Wat veroorsaak bygelowe? Wie dink dit uit? Sneeuwolf het voorgestel dat hierdie week se tema...
Titel: WOESte kans vir WOESlede!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
KWV gee 1 kas Goue Medalje wenprodukte per dag in naamtrekkings weg vir die volgende...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?