Woes-Nuus: eg suid afrikaans

Premium+ Fokus: Onbekend Onbekend

Ek is ‘n swerwer van natuur. Laat geen spore na. Op soek na wat?

Titel: WOES Skryfkompetisie: Belangrike Datums!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Apr 2012 | Kere gelees: 915 | Kommentare: 0


Weereens baie dankie aan al die talentvolle deelnemers wat letterlik berge inskrywings laat instroom het....




Titel: Drie ... Twee ... Een ...

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Mar 2012 | Kere gelees: 617 | Kommentare: 0


Kan julle glo hoe die tyd gevlieg het?

Ons is nou in beseringstyd, aangesien die...




Titel: Woord en Wyn 23 Maart (3)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Mar 2012 | Kere gelees: 241 | Kommentare: 0


Die uurglas loop uit en al wat ek kan meld is dat ons ‘n wonderlike,...




Titel: Woes Woord & Wyn: 23 Maart 2012 (2)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Mar 2012 | Kere gelees: 603 | Kommentare: 0


Die program begin nou sterk vorm aanneem en talle Woesters het reeds plek bespreek. ‘n...




Titel: Bemark jou bydraes

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Mar 2012 | Kere gelees: 259 | Kommentare: 0


Wil jy jouself as skrywer, digter of liriekskrywer bemark?

Dis maklik en baie minder moeite...






DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar