Woes-Nuus: hoop

Titel: Vandag in Woorde: Foto 2

Projek: Foto 2

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 17 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


      Ek kry sommer sulke kielie-kriewels in my maag, want ek onthou die wonderlike en...




Titel: Vandag in Woorde: Groen

Projek: Groen

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Mar 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Terwyl dit nog somer is en die reëns in meeste streke volstoom, of is dit...




Titel: Vandag in Woorde: Geld

Projek: Geld

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Sep 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Geld                  deur Kiekies

Geld wat stom is...




Titel: Vandag in Woorde: Monsters

Projek: Monsters

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies het weereens met 'n vrek interessante tema vorendag gekom ... mOnStErs ...  Ons almal...




Titel: Vandag in Woorde: Spesiaal vir Jou

Projek: Spesiaal vir Jou

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se Vandag in Woorde tema is: Spesiaal vir Jou

Dis alweer byna die...






Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar