Woes-Nuus: kinders

Titel: Vandag in Woorde: Onnies

Projek: Onnies

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ONNIES.

Askies tog vir al...




Titel: Vandag in Woorde: Speletjies

Projek: Speletjies

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die nuwe tema vir Vandag in Woorde is ‘speletjies’. As ek nou moet verklaar waar...




Titel: Vandag in Woorde: Nuut

Projek: Nuut

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies se tema hierdie week is "Nuut" en nogal heel toepaslik  vir die Nuwe jaar...




Titel: Vandag in Woorde: Leer

Projek: Leer

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies “leer” ons hierdie week ... om beter te leer ...

Voor ek die nuwe...




Titel: Vandag in Woorde: Onthou

Projek: Onthou

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies se gedagtes gaan vandagterug na laaaaank gelede en sy vra ons om saam met...






Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar