Woes-Nuus: liggaamlik

Titel: Vandag in Woorde: EINA!

Projek: EINA!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is EINA. Dis ’n woord wat...




Titel: Vandag in Woorde: Voor

Projek: Voor

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema vir Vandag in Woorde is ‘VOOR’. Letterlik ‘voor’ of figuurlik ‘voor’....




Titel: Vandag inWoorde: Leef

Projek: Leef

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema is ‘LEEF’    deur Kiekies

Met die lente ophande bruis die...




Titel: Vandag in Woorde: Kombers

Projek: Kombers

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 May 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Daar is darem min dinge so lekker as om op koue wintersaande binne-in ‘n dik...




Titel: Vandag in Woorde: Verandering

Projek: Verandering

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Apr 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies se tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ‘VERANDERING’.

Anders. Anders! Alles...






Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar