Woes-Nuus: romanties

Titel: Vandag in Woorde: KERSFEES

Projek: KERSFEES

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis byna die einde van die jaar en meeste van ons is besig om klaar...




Titel: Vandag in Woorde: BAND

Projek: BAND

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Toe ek vanmôre so langs die strand stap vra ek myself: “watter woord sal die...




Titel: Vandag in Woorde: Skrik

Projek: Skrik

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ‘SKRIK’. Een van my onderwysers...




Titel: Vandag in Woorde: Jeug

Projek: Jeug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se vandag in woorde is heel gepas ‘JEUG’. Jeugdag val...




Titel: Vandag in Woorde: Weer

Projek: Weer

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema vir Vandag in Woorde is ‘WEER’. Dis mos die ding waaroor...






Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar