Titel: Vandag in Woorde: Rooi
Projek: Rooi
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jul 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Kiekies laat weet .... Die tema vir hierdie week is ‘Rooi’.
Nee, dis nie al...
Titel: Vandag in Woorde: Kuier
Projek: Kuier
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jul 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die nuwe tema vir hierdie week is ‘Kuier’. Dis seker omdat daar ’n kuier vir...
Titel: Vandag in Woorde: Eerste
Projek: Eerste
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jul 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die nuwe tema vir hierdie week is ‘Eerste’. Mens hoor mos altyd: ‘vir alles is...
Titel: Vandag in Woorde: Koffie
Projek: Koffie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 May 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Kiekies nooi ons hierdie week uit vir 'n heerlike koppie koffie en sommer net lekker...
Titel: Vandag in Woorde: Wag
Projek: Wag
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Kiekies laat nie op haar "wag" met hierdie week se tema nie ...
Die tema...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur stefan s
Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.