Titel: Vandag in Woorde: SWART
Projek: SWART
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ek het gereken dat dit hoogtyd is dat ons weer ’n slag ’n kleur as...
Titel: Vandag in Woorde: Onnies
Projek: Onnies
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ONNIES.
Askies tog vir al...
Titel: Vandag in Woorde: Tafel
Projek: Tafel
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hiep-hiep-hoera! Dis ’n nuwe jaar! En die eerste Vandag in Woorde tema vir die nuwe...
Titel: Vandag in Woorde: Fees
Projek: FEES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hiepiep hoera!!! En nogge piep! Die maand van feeste het aangebreek! Daarom dan hierdie week...
Titel: Vandag in Woorde: Voor
Projek: Voor
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie week se tema vir Vandag in Woorde is ‘VOOR’. Letterlik ‘voor’ of figuurlik ‘voor’....
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur stefan s
Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.