Rubrieke: dankbaarheid

Premium+ Fokus: Delene de Wet Delene de Wet

KOPIEREG VOORBEHOU  -   SAMRO REGISTREERD website:  http://delenedewet.webs.com Jongste dogter van  Danie van Eeden en ek het destyds hier op Woes en Mabooki onder sy voornaam...

Titel: Dankie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 May 2012 | Kere gelees: 23 | Kommentare: 2


Ek wil ook net my dank uitspreek teenoor Woes wat ons help om ons Taal...




Titel: Kom ons droom saam oor Bybelse ekklesia-wees

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 May 2012 | Kere gelees: 3 | Kommentare: 0


Ons is besig om na te dink en te droom oor wat kan gebeur as...




Titel: lentetroetel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 May 2012 | Kere gelees: 21 | Kommentare: 1


Ek ruik die ligte geur van fynpos en die bloeisels wat dans in die lug....




Titel: Maak jou ogies toe - vir Vidro

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 May 2012 | Kere gelees: 21 | Kommentare: 0


Vidro is my maatjie, en soms gaan sy deur 'n moeilike tyd. Een aand laat...




Titel: Stellenbosch herinneringe

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 May 2012 | Kere gelees: 22 | Kommentare: 1


Bergpieke pers, die somerson sak sag. Die silhoeëtte teen die rotse is ‘n spieëlbeeld van...






Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar