Titel: RASSISTIESE RASSISME OP RSG
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
9:03 AM 2016-02-04
Lynette Francis probeer om RAS as STEREOTIPE te klassifiseer
Haar gaste,
ene...
Titel: Hemel op aarde - Deel 2
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Rom. 12:1,2
Iets merkwaardigs het met my begin gebeur toe ek die Here toegelaat het...
Titel: Hemel op aarde - Deel 1
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word
In die woorde...
Titel: Profetiese woord vir 2016 – Deel 3
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Oor 2 Kon. 6:5-17
Wat sien jy? Waarna luister jy?
Sien en hoor jy net...
Titel: 'n Profetiese woord vir 2016 - Deel 2
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ek is ʼn goeie en liefdevolle God
Julle moet weer by My voete kom sit...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?