Ons gaan bietjie saam uitspan en werk aan 'n familie projek vir eers. Dankie vir die ondersteuning en vriendskap. Jan Anderland.
Titel: Blou Maandag
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 May 2012 | Kere gelees: 17 | Kommentare: 2
Ek het my dag soos volg beplan. Die uwe het so ewe ‘n lysie gemaak...
Titel: Ek wil ouer raak.....
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 69 | Kommentare: 10
Ek is nou, waarskynlik vir die eerste keer in my lewe, amper die persoon wat...
Titel: OP WITTEBROOD MET 'N PICK 'N PAY-SAK
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 May 2012 | Kere gelees: 66 | Kommentare: 9
Ons oudste seun trou in die Paarl. Hy kan nie dans om sy lewe te...
Titel: Een van daai dae - 1
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 May 2012 | Kere gelees: 48 | Kommentare: 0
Laas Vrydag is ek op pad van ons hoofkantoor in Johannesburg na Potchefstroom vir ʼn...
Titel: Noag in Brackenfell
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 May 2012 | Kere gelees: 111 | Kommentare: 9
( ‘n Poging tot iets snaakser en uiteraard, met respek en permissie....)
In Maart 2012...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.