"Good communication is as stimulating as black coffee and just as hard to sleep after" Anne Morrow Lindbergh In Afrikaans: "Stimulerende gesprekke is soos Jacobs...
Titel: Kom ons droom saam oor Bybelse ekklesia-wees
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 May 2012 | Kere gelees: 3 | Kommentare: 0
Ons is besig om na te dink en te droom oor wat kan gebeur as...
Titel: Maak jou ogies toe - vir Vidro
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 May 2012 | Kere gelees: 21 | Kommentare: 0
Vidro is my maatjie, en soms gaan sy deur 'n moeilike tyd. Een aand laat...
Titel: Die aborsie onderwerp
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 May 2012 | Kere gelees: 25 | Kommentare: 3
Is daar vlakke van bewustheid? Daar blyk ’n korrelasie te wees tussen die kompleksiteit van...
Titel: HOMOSEKSUALITEIT HOMOPHOBE RESPONS
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 May 2012 | Kere gelees: 58 | Kommentare: 12
RSG LOSLIP HOMOSEKSUALITEIT HOMOPHOBE
14:00-14:45 | Donderdag 17 Mei 2012 | LOSLIP MET IAN WESSELS...
Titel: Hoe groot is die "oes" werklik?
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2012 | Kere gelees: 23 | Kommentare: 0
In Luk. 10:2 sê Jesus: "Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.