LANK LEWE AFRIKAANS !! Ek is lief vir die jong taal - Kom ons gebruik hom voluit - laat hom leef. Julle skrywers is 'n...
Titel: ek was besig om koerant te lees
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2012 | Kere gelees: 58 | Kommentare: 4
Ek sit met my foontjie in my hande en probeer hierdie groot probleem aanspreek. En...
Titel: N Ysterpilaar & N Bronsmuur. . .Wees net bereid!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Apr 2012 | Kere gelees: 52 | Kommentare: 1
WEES NET BEREID. . .TWEE TREE OP SY BEVEL! KOM!
“Tania, Ek gee jou My...
Titel: Daai eerste soen!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Apr 2012 | Kere gelees: 41 | Kommentare: 0
Nuus van die beplanning van ons 30 jaar skoolreunie vuur `n tydkapsule af waarin ek...
Titel: Al die moeite, Valentine
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Feb 2012 | Kere gelees: 36 | Kommentare: 1
Verby die stadium van afwagtend uitsien na Valentynsdag, kyk die romantikus in my tog maar...
Titel: Kon jy maar verewig wees.
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Oct 2011 | Kere gelees: 85 | Kommentare: 1
My trane het opgedroog, maar ek voel nog elke hartsnaar wat styf span as ek...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.