Ek skryf oor dit wat in my hart kom lê, wat soms óp my hart kom druk (en sommer my keel ook toedruk!) én oor...
Titel: Kom ons droom saam oor Bybelse ekklesia-wees
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 May 2012 | Kere gelees: 3 | Kommentare: 0
Ons is besig om na te dink en te droom oor wat kan gebeur as...
Titel: My blanke volkie se etiek
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 May 2012 | Kere gelees: 42 | Kommentare: 1
17 Mei 2012 – Homofobie dag. Watse dag is dit? Ek nog nooit van so...
Titel: Hoe groot is die "oes" werklik?
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2012 | Kere gelees: 23 | Kommentare: 0
In Luk. 10:2 sê Jesus: "Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan...
Titel: ek was besig om koerant te lees
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2012 | Kere gelees: 58 | Kommentare: 4
Ek sit met my foontjie in my hande en probeer hierdie groot probleem aanspreek. En...
Titel: EK SIEN HAAR STAAN...mymeringe van 'n ma
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 May 2012 | Kere gelees: 33 | Kommentare: 2
Sy staan met baba-bakbeentjies op haar twee kolwyntjievoetjies, mollige armpies uitgehou vir balans, ogies groot...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...