Kortverhale: die dood

Titel: 'n Tweede onverklaarbare moord.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


"Perd van 'n heel ander kleur"

Dis somer in BiesiesVallei, 'n klein plattelandse dorpie. Met...




Titel: Ek (deel 5)

KortverhaleTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


alleenheid versterk in ’n solo-vlug van ses gesigte. die sesde is die eerste en die...




Titel: Ma se droom

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


So aan die einde van elke jaar rondom my verjaardag is die verlange na my...




Titel: Die laaste groet

Projek: PROJEK – TRANE (2015-10-27 tot 2015-11-09)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die voertuig se bande sing op die Weskuspad. Verby Velddrif tot by Elandsbaai. Dan draai...




Titel: Die Loterykaartjie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Bettie en Sois was boemelaars, desjare in Vanderbijlpark toe ek daar op skool was.

Ek...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar