Titel: Die Eerste Brief (Filio/Metta)
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
31 Desember 1998
My liefste Ludwig,
Ons Stander huis was heerlik vol met die Kersfees...
Titel: Ons REDE 11
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Milah en Louw wil nie opstaan nie, want hulle wil die laaste rukkie wat hulle...
Titel: DUET VIR DRIE: nie vir homofobiese seksiste nie
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 16 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
“Flerrie. As ek haar in die hande kry, wurg ek haar dood, ek sweer. Sy’t...
Titel: Ma se droom
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
So aan die einde van elke jaar rondom my verjaardag is die verlange na my...
Titel: Ons REDE 10
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8
Die skemer son vertoon ‘n pragtige skarlaken refleksie oor die oppervlakte van die water. Met...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Manie Jackson
“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.