Titel: As die stof gaan lê
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Donderdag, 7 Desember 2012
Berta staan by die venster in haar plaaskombuis, verkyk haar aan...
Titel: Traai maar net weer
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
“Darem ‘n snaakse somer wat ons die jaar in die Karoo het,” Mieta val soos...
Titel: Godzilla en oom Boks
Projek: SPREEKKAMER
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Die prokureur sit agter haar lessenaar. Die vrou voor haar is oud voor haar tyd....
Titel: Die Bybel en die diereriem – die twaalf apostels
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Het Christus werklik geleef? Of is die evangelies bloot gebaseer op ouer mites en die...
Titel: Die Bybel en die diereriem - Evangelie Sodiak Deel4c
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Libra, die Weegskaal, 23 September - 23 Oktober
Die Weegskaal simboliseer die herfsewening waar dae...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?