Kortverhale: vergifnis

Titel: Ons REDE 11

KortverhaleZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4

Milah en Louw wil nie opstaan nie, want hulle wil die laaste rukkie wat hulle...

Titel: DIE STILTE SEEP in vier (4) SA amptelike tale – Afrikaans, Engels, Sesotho en Zulu

KortverhaleJohann P. Boshoff Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0

DIE STILTE IN SEEP - verwerkte Afrikaans deur JPB

"Eisj!" Plankvloere skrop is swaar. En...

Titel: Ons REDE 10

KortverhaleZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8

Die skemer son vertoon ‘n pragtige skarlaken refleksie oor die oppervlakte van die water. Met...

Titel: Ons REDE 9

KortverhaleZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4

Milah se hart voel verpletter toe sy in die deur van die hoofslaapkamer gaan staan...

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar