Kortverhale: vreugde

Titel: Die koevert – DEEL 3(slot)

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


“Troetels, ek is nou honger. Kan ons nie maar by ʼn lekker restaurant gaan sit,...




Titel: Die koevert - DEEL 1

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die voordeur klokkie lui … en lui … en lui. Sy wonder wie kan dit...




Titel: Die koevert (vervolg2)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“Troetels, ek is nou honger. Kan ons nie maar by ʼn lekker restaurant gaan sit,...




Titel: Zaan of noem my sommer Zee.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Jare terug het ek 'n perd geken wat iets oorgekom het wat jou urm hare...




Titel: Die Konneksie

KortverhaleZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


“Sal die dame wat die ryker, en die heer wat die kousband gevang het asseblief...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar