PA, jy is so skielik weg geruk,
Dit het ons groot laat skrik.
Ons kon nie eers groet,
maar die herinneringe is soet.
Pa, ons mis jou so,
Jy is nou daarbo.
Jy was reeds baie oud,
maar dit was nog te gou!
Pa, daar was net een van jou,
Die dag is baie blou!
Ek mis jou, Pa,
maar nou is jy by MA!
Ek sou net graag wou groet,
dalk sal die hartseer uit woed.
Pa, nou kan jy in vrede rus,
Niks meer seer en getwis.
Vir altyd, PA,
Ek is lief vir jou en MA!
Tot ons weer sien
waar ons saam die Here dien!
(109 woorde)
|