| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Graffiti

Woorde in Afrikaans wat nie noodwendig in die woordeboek verskyn nie. Sien watse woorde vorm op voetsoolvlak of skep jou eie.

Het jy 'n woord om by te voeg? Klik hier en stuur in

Kies 'n letter

A B C
D E F
G H I
J K L
M N O
P Q R
S T U
V W X
Y Z


woorde:

A

AanBEVOLE operasie : Dis wanneer ‘n vrou ‘n geslagsverandering ondergaan
Aansteker : Tonteldoosie
Aasvoël - Insleep Voertuig
Affair/Verhouding: buitebrand; kruissteek
Affair: Verneuksteek
Aftree : Roes-in-vrede
Aftree: kierieverlof
Alcohol : galopsop
Alcohol/Alkohol: huismoles; slingersous
Alkohol : Domjuice
Alkohol : Lawaai-water
Alkohol : Verslappingsap
Alkohol : waarheidskommissie
Aspersies : Asparagatjies
Aspersies : Olifantpuisies
Aspersies: Turtle totties
Asshole: Goorgat
Het jy 'n woord om by te voeg? Klik hier en stuur in

Ontmoet die nuutste skrywers
Maangodin
Tanya Soine
Oubaas55
Vrede man
Mandra Langenhoven
rundmc
   Wys meer   Wys meer


Bloeisels
vickus prinsloo

n Reis deur die hart - waar emosies verskeurend meewerk op die gemoed en die oop wonde van liefde agterlaat.


Meer inligting oor hierdie boek





Nuus - Nuutste Klik hier vir hulp
Gala-aand: BESPREEK ASSEBLIEF! deur Willem Woes
Woes Gala-aand deur Willem Woes
Beoordelaars vir dig kompetisie deur Willem Woes
Finaliste dig kompetisie deur Willem Woes
‘n Geseënde 2010 deur Willem Woes

Artikels - Nuutste Klik hier vir hulp
Vry liefde spyker en sex: Gay’s, moffies en fairy’s deur Gebroke Denker
Ons doen liefde verkeerd. deur Maangodin
Parys in Beeld - Historiese Agtergrond deur Andre Mouton
Die sekulęre bronne van informasie, kronologie en aardrykskunde van die lewe van Jesus Christus [4] deur Gert Strydom
Pettiness en F'd Up GEID deur Jax
   Wys al 25 artikels   Wys meer

Nuutste Kortverhaal Klik hier vir hulp
Ignatius deur Boeti
liefde vir motorfiets deel 11 deur PIRATE GIRL
Blinkwater deur Oom Kaspaas
Vlegselheks hoofstuk vier deur Rika du Plessis
"Die dag toe die Wiel gedraai het..." deur Beth
   Wys al 25 kortverhale   Wys meer

Gedigte - Nuutste Klik hier vir hulp
No MoRe AmoR deur Skoppensvrou
Is ons volwaardig vrou ? deur ammiemoon
die skrif aan die muur deur Nico10
Danse met Silwer deur Boeti
die laaste groet deur MCE
   Wys al 25 gedigte   Wys meer

Nuutste Happies Klik hier vir hulp
Huisgenoot Voorblad deur Pine Pienaar
Gebruikvoel versus gebruikswete. deur Gawelina
Geraas en Lawaai deur poenankies
Die vark in sy verhaal deur Jax
Uit die mond van die suigeling: oor oumas en oupas deur Mamagud
   Wys al 25 happies   Wys meer

Vermaak - Nuutste Klik hier vir hulp
Remember Me deur Geraldine Paulsen
Alice in Wonderland deur Geraldine Paulsen
Video - Inglorious Basterds deur Sterstof
Shutter Island deur Geraldine Paulsen
Dear John deur Geraldine Paulsen
   Wys al 21 vermaak   Wys meer

152 gebruikers aanlyn
24 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:01:51
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld