Maak gerus kontak met Woes.
Ons sal ons bes doen om binne 24 uur terug te kom met 'n antwoord. Neem asseblief in ag dat ons nie op naweke en publieke vakansiedae werk nie en sal seker eers die volgende werksdag aandag kan skenk aan jou versoek.
* Verpligde velde

Rubrieke
Gedigte
Woes-Nuus

deur Christo Nel
Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.