Woes.co.za ontvang tans tussen 55,000 en 65,000 besoeke per maand en daar word amper 'n half miljoen bladsye gelees. 90% van besoekers is uit Suid Afrika afkomstig en die gemiddelde ouderdom is 34 met 40% in Gauteng en 23% in die Wes-Kaap.
Die webwerwe se hoof besoek tye is tydens werksure en gebruikers spandeer gemiddeld 7 minute per besoek.
Die volgende advertensies is beskikbaar op elke bladsy:
125 x 125 pixel button (4 advertensies per bladsy)
300 x 250 pixel block
728 x 90 pixel masthead
Elkeen van ons 9 kategoriee kan 'n aparte borg kry. Op elke bladsy binne daardie kategorie sal jou advertensie langs die kategorie naam verskyn.
88 x 31 pixel Microbar
Twee baniere van 300 x 125 pixels bo aan die nuusbrief is beskikbaar elke week. Die nuusbrief word na 8,000 mense gestuur.
Advertensie veldtogte word in pakkette verkoop sodat jy blootstelling kry op Woes.co.za, Soek-Afrikaans.co.za en Grapgat.co.za om soveel moontlik mense te bereik.
Kontak my om jou advertensie behoeftes te bespreek.
Epos:

deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.