Drie dae na die tenniswedstryd voel Werner vir die eerste keer weer goed genoeg om darem skool toe te gaan. Natuurlik storm almal hom om te hoor of hy al vir Santie gevra het, waarop hy ontkennend antwoord omdat vandag die eerste keer is wat hy weer uit die bed opgestaan ...
Kortweg is 'n bundel met kort en bondige gedigte, lig op die tong en maklik verteerbaar. Met die uitsondering van een, is al die gedigte 7 reëls of korter.