Betaal opsies   Gratis maande  
Gratis proeftydperk met registrasie: Onder geen verpligting   2 Weke
Debietorder: R75 per maand   0
Aanlyn betaling: Kredietkaart    
   6 Maande: R450 (1 mand gratis)     1
   12 Maande: R900 (2 maande gratis)     2
EFT:      
   6 Maande: R450 (1 maand gratis)     1
   12 Maande: R900 (2 maande gratis)     2
Meer opsies vir skeppers
  • 2 Weke is gratis! Indien jy besluit om die debietorder opsie of selfs die EFT opsie te neem het jy twee weke om die proses te voltooi. Kliek hier om die debietorder mandaat af te laai
  • Selfs al neem jy die aanlyn betaal opsie kan jy dit ook tydens jou twee weke proeftydperk voltooi
  • Vir EFT betalings kan jy gerus ons rekeninge departement nader by rek@woes.co.za
  • Vir enige ondersteuningsnavrae kan jy ons ondersteuningsdepartement by web@woes.co.za nader