Projekte: St. Patrick’s Dag Kompetisie - 2014

WAT DIE KOMPETISIE BETREF:

1.      Die kompetisie sluit Vrydag, 14 Maart 2014 om 12h00.

2.      Slegs een inskrywing per persoon word toegelaat.

3.      Die kategorieë waaruit gekies kan word is:
ARTIKELS & RUBRIEKE:  ‘n Bydrae van 350 Woorde lank (Hierdie Artikel bevat 412 woorde) 

4.      DIE INHOUD van jou bydrae, en nie noodwendig die titel nie, is waar die volgende woorde vereis word: TRADISIE, KLERE en KLAWERBLAAR.

Artikels



Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar