Projekte: Junie 2014

VADERSDAG is 'n dag wat vaders en vaderskap gedenk. Vadersdag word in Suid-Afrika en Nederland op die derde Sondag van Junie gevier. Die dag komplementeer Moedersdag, wat moeders en moederskap gedenk.

Mense wat die dag vier bederf gewoonlik hulle vaders op die dag. Hulle bedien soms ontbyt aan hulle pa's in die bed, doen iets saam, en/of oorhandig soms geskenke om die dag vir hulle ekstra spesiaal te maak.
OPDRAG:  Skryf ‘n Vadersdagboodskap vir jou pa …

Kompetisie Reëls:

1.   Gedigte:  Minimum 4 - 5 kwatryne | 4 - 5 lyn strofes elk.

2.   Alle ander kategorieë:  Minimum 350 woorde.

3.   Slegs een (1) inskrywing per kategorie per skrywer is toelaatbaar.

4. Alhoewel bestuurslede aan Forum kompetisies mag deelneem sal hulle bydraes nie in aanmerking geneem word by die stemproses nie.
    
Lekker skryf!
    
AKB
Bron: Wikipedia

Gedigte

Kortverhale

Rubrieke

Gorrel

Artikels



Dagboek van die tuinvoëls

deur http://www.woes.co.za/

Spesiale gevalle van interaksie wat tussen die tuinvoëls onderling asook met ander wesens plaasgevind het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar