Projekte: Wonder

Hierdie week se projek handel oor “wonder” en is deur die nimlike Brandewyntert voorgestel. In werklikheid was haar voorstel, “ek wonder ...” maar mens kan die “wonder “– idee seker ook ‘’n bietjie wyer neem. Ons dink hier aan “bewonder”, “verwonder”, “wonderlik”, "wonderwerk" en meer. Ons Nuusartikel bevat talle wyshede oor "wonder" deur bekende persone.

ONTHOU: Gebruik asb. die woord “wonder” in jou titel.

Verstom ons met jou wonderlike bydrae oor wonder!
 

Gorrel

Kortverhale

Gedigte

Titel: Wonder-wens


Titel: Ek wonder


Titel: (Herplaas as gedig) Ek Wonder


Titel: Man van Adam


Titel: Wonder of dit kan


Titel: Die ontmoeting


Titel: Ek bly wonder


Titel: Wonder hoe dinge sou wees


Titel: WONDER VAN LEWE (skep jou eie gedig)


Titel: Al Ons Onbekende Sedes


Titel: Wette van Entropie (wonder)


Titel: Ek wonder !


Titel: Die wonder van jou liefde


Titel: Waaroor Sofie Wonder


Titel: Ek wonder waar was jy?


Titel: Ek wonder nog so oor haar ...


Titel: ek wonder... (ongevraagd)


Titel: Wonderlike wete


Titel: Wonderlike wete


Titel: Daarom kan ek wonder


Titel: EK WONDER


Titel: Van Wonder.....


Titel: Wat maak ek nou?


Titel: Wondersoet vir my Siel


Titel: Waar hardloop ons heen


Titel: wonder oor wonder


Titel: Het jy gewonder


Titel: om te wonder...


Titel: die wonders van ipekonders


Titel: Genade geskenk


Titel: Wat dit is om te wonder


Titel: Ek Wonder oor "Wonder"


Titel: Ek wonder nie meer nie.


Titel: mammalia wonder recherché


Titel: Ek sal my mal Wonder


Titel: In verwondering oor die wonder


Titel: eK wOnDeR*

Resensies

Artikels

Rubrieke

Musiek & Lirieke

Woes-Nuus



Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar