Projekte: Tafel

Hiep-hiep-hoera! Dis ’n nuwe jaar! En die eerste Vandag in Woorde tema vir die nuwe jaar! Hoop almal het die feestelik-geite van Krismis en Oujaar oorleef en sit gereed om met mag en krag en oortuiging hierdie nuwe jaar dwarsdeur te WOES. 

Aangesien ons nog skaars klaar ge-fees en kerjakker het, het ek besef waffer belangrike rol ’n tafel in ons vieringe speel. En in ons samesyn en ons gasvryheid. In ons lag en humor. In ons ernstige lewe ook.  Daarom is ‘TAFEL’ dan ons eerste 2015 tema. 

Kortverhale

Gorrel

Rubrieke

Artikels

Gedigte

Woes-Nuus



KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar