Projekte: Oog

Die oog is die venster tot jou siel! Die tema vir hierdie week se ViW is... nee nie venster nie en ook nie siel nie … ja, OOG!

As my venster vol kolle is, is die prentjie aan die ander kant vaag en versteurd. As my oog vol vuil kolle is, is my siel ook versteurd.

Ek sien so baie van die siel en die hart en die gemoed van ’n mens deur in sy oë te kyk:
Dis in die oë wat mens die liefde sien. En die hartseer. En die onsekerheid. En vrees. En vriendskap of haat of woede of jaloesie. ’n Mens se oë versteek niks en ontbloot alles.

Gedigte

Gorrel

Artikels

Kortverhale

Musiek & Lirieke

Woes-Nuus



Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar