Projekte: Projek: WATER

PROJEK:  WATER – 21-01-2015 tot 03-02-2015

Kom ons skryf die volgende twee weke dat die water spat!!! Ek sien uit na sommer baie inskrywings in elke afdeling. Daar is GEEN beperking op jou aantal inskrywings in elke afdeling nie.

Water is lewe. Lewe op aarde is al vir duisende jare vir oorlewing van water afhanklik.

Water op aarde bestaan uit waterdruppeltjies en kom voor in oseane, rivier, mere, damme, swempoele, die grond, ens. Die son se hitte veroorsaak dat sommige van hierdie druppels van ‘n vloeistof na ‘n gas verander, wat ons waterdamp noem. Hierdie waterdamp styg na die atmosfeer daar bind hierdie waterdruppels saam en vorm weer wolke. Wanneer die waterdruppels te swaar raak om in die atmosfeer te bly, val hulle terug aarde toe in die vorm van reën, sneeu en hael. Ons noem dit neerslag. Sommige van hierdie druppels val in die see, sommige in strome en riviere, ander in damme en mere of op die grond waar dit óf in die grond wegsypel, óf op die oppervlak wegvloei na riviere, mere, damme of oseane. Water ken geen grense nie en soos dit oor die aarde se oppervlak vloei, word dit deur plante-, diere- en mense-gemeenskappe gebruik om te oorleef. Hierdie waterdruppels word dan weer deur die son verhit en die hele siklus word herhaal.

Traandruppels, riviere, damme, oseane, reën en alles wat met water te doen het. 

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 21-01-2015 tot 03-02-2015.

Onthou asb die laaste skrywe sal dus om 24:00 die Dinsdag aand ingeneem word ... die wenners gaan gekies word deur ‘n onafhanklike persoon wat glad nie op woes betrokke is nie, elke skrywe sal anoniem ge-epos word met ‘n nommer en dus op meriete gekies word. Hierdie persoon is ‘n Suid-Afrikaner wat oorsee woon en hy het reeds 17 boeke in die mark so ek dink dit is ‘n geskikte persoon om die beoordeling te hanteer. Die wenners sal dan die vrydag bekendgemaak word en die eerste 3 plekke sal ‘n sertifikaat ontvang in elke afdeling hetsy gedig, rubriek, verhaal, resensie, artikel, of musiek & liriek

Wees altyd geseënd

Anzé Bezuidenhout

Gedigte

Titel: Vallei van verlatenheid.


Titel: Winter huil snot en trane ( Projek – Water)


Titel: . . . die sterre speel kaalvoet in my trane


Titel: Sielswater


Titel: strome van seën


Titel: Weggaanbrief


Titel: Ballade vir genade


Titel: Aquafobia


Titel: Fosfor in die branders by Cannon Rocks


Titel: Meiringspoort


Titel: Die waters wat verby is . . .


Titel: Soet water


Titel: Geloof.


Titel: 'n Boer se trane


Titel: ...na die droogte


Titel: Liefdeskrale in mos


Titel: Reëndruppels in my gesig...


Titel: Motreën liefdeswens


Titel: Nie n bad boy nie


Titel: Woordloos in Pofadder


Titel: Salig is hy wat ervaar...


Titel: HOOP FONTEIN


Titel: En dadelik het daar bloed en water uitgekom!


Titel: Jesaja 43:2


Titel: Netwerk van lewe


Titel: Kinderstorm


Titel: Trane-prinses


Titel: Wring-trane


Titel: Wilger'traan


Titel: Oseane


Titel: Reën, Reën, lieflike reën…


Titel: golwe van seer


Titel: Doudruppel bloureën


Titel: Seelied


Titel: Want jy staan nog steeds by my


Titel: Beertjie


Titel: Affodilreën


Titel: Dis 'n wye draai...van Douglas tot Drieankerbaai


Titel: Verspeide donderbuie


Titel: Gloedvuur'spat


Titel: Groot gietergemoed


Titel: Die trane wat ek oor jou huil


Titel: Heel , of breek


Titel: Wapoepieter.

Rubrieke

Kortverhale

Artikels

Jeugverhale



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar