Projekte: Projek: Liefde

PROJEK: LIEFDE (04-02-2015 tot 17-02-2015)

Februarie is mos bekend as die maand van die liefde, so kom ons maak ons potlode skerp en laat die liefdeswoorde rol.

Ons kan enige vorm van liefde hier kom vaspen …
• Vir jou maat
• Jou ouers
• Jou kinders
• Jou troeteldiere
* Verlore liefde
* Geheime liefde

Slegs 2 inskrywings per afdeling asb

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 04-02-2015 tot 17-02-2015.

Onthou asb die laaste skrywe sal dus om 24:00 die Dinsdag aand ingeneem word ... die wenners gaan gekies word deur ‘n onafhanklike persoon wat glad nie op woes betrokke is nie, elke skrywe sal anoniem ge-epos word met ‘n nommer en dus op meriete gekies word. Hierdie persoon is ‘n Suid-Afrikaner wat oorsee woon en hy het reeds 17 boeke in die mark so ek dink dit is ‘n geskikte persoon om die beoordeling te hanteer. Die wenners sal dan die vrydag bekendgemaak word en die eerste 3 plekke sal ‘n sertifikaat ontvang in elke afdeling hetsy gedig, rubriek, verhaal, resensie, artikel, of musiek & liriek

Wees altyd geseënd

Projekestuurder
Anzé Bezuidenhout

Gorrel

Gedigte

Titel: Kleine mensie


Titel: Liefde in die namiddag


Titel: Waarom jy


Titel: Soek Na Jou!!


Titel: Vier Seisoene in my hart!


Titel: PERELS. L-Morgan Cooper


Titel: VISSIES IN DIE SEE. L-Morgan Cooper


Titel: AS DIE WIND OM DIE HOEKE HUIL. L-Morgan Cooper


Titel: In my hart . . . is daar plek vir jou hart


Titel: WSW Gedig 6 (Ek en Jy is Ons)


Titel: L i e f d e s v u u r


Titel: Die einde van die Reënboog


Titel: Rolmaal


Titel: Haiku [Liefde]


Titel: Vir altyd


Titel: My Gif


Titel: Liefdesproei


Titel: My ewige liefdestroebadoer


Titel: Purperwind –verlange


Titel: Absolute Liefde……


Titel: vra mooi vir my hart


Titel: ons weer kan praat


Titel: Gevestigde liefde


Titel: Waar is jy?


Titel: Sy blom in rooi . . .


Titel: Droomkat


Titel: My liefde vir jou is soos goud...


Titel: Silwersout


Titel: n Kind en sy teddiebeer


Titel: Ek sal nooit jou naam vergeet nie


Titel: Ek weet nou


Titel: Asylum


Titel: Een te min


Titel: Sielsgedig


Titel: Warboel


Titel: Sal jy my dán glo . . .


Titel: In die blouhart van jou kersvlam


Titel: Adeline


Titel: Ek.


Titel: Spelerig streel


Titel: My Lief


Titel: Liefdes sintuie


Titel: My Laaste Troep


Titel: Laaste Brief


Titel: Die vrienskaps lyn


Titel: Perskereen


Titel: WsW 9. Bergklanke van my liefde


Titel: Liefdeswinde


Titel: Ek skryf vir jou


Titel: Sal jy my dán glo? (sag)

Rubrieke

Kortverhale



KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar