Projekte: Onnies

Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ONNIES. Askies tog vir al die ONNIES in ons geledere, maar hierdie week gaan ons skinder oor die ONNIES wat ’n bydrae gelewer het tot ons opvoeding in die geheel. Ons begin sommer doer by die kleuterskool en ons hardloop regdeur tot die lektor, professor of doktor wat jou studieleier was met die verhandeling van jou Ph.D.  Dis nou te sê as hy of sy ’n skryfsel werd is.

Ek wonder soms of ONNIES altyd besef watse invloed hulle het op ’n kind se wil of weersin om te studeer. En om dan verder te gaan, of hulle besef dat daardie wil of weersin uiteindelik bepaal wat ’n kind kan of nie kan doen nie, na skool. Dink jy ’n ONNIE besef aldag wat die nagevolg is van ’n simpel, maar onregverdige opmerking soos: ‘Jy sal nooit iets in jou lewe bereik nie’.  ’n ONNIE het my laat glo ek is te onnosel om chemie te verstaan. Daarom het my velle in flarde aan die slaagsyfer agtergebly. Op Universiteit vrees ek die Chemie klas heeltemal onnodig, want ’n passievolle lektor sê dis eenvoudig. En toe is dit. Ek het verniet gely.

Gedigte

Gorrel

Woes-Nuus



Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar