Projekte: PROJEK – SPIEELBEELD / REFLEKSIE (2015-04-29 tot 2015-05-12)

PROJEK – SPIEELBEELD / REFLEKSIE (2015-04-29 tot 2015-05-12)

Die volgende twee weke is die projek Spieelbeeld / Refleksie…

Die woord spieëlbeeld / refleksie MOET pertinent beskrywend genoem word of jou inskrywing ( letterlike spieelbeeld is of figuurlik gesproke).

BV:
Letterlik:  Die spieelbeeld / refleksie van jouself of iets (‘n voorwerp).
Figuurlik: Die spieelbeeld / refleksie van iets in jou lewe.

Slegs 2 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in: gedigte, rubrieke, verhale, resensies, artikels, of musiek & lirieke)

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 2015-04-29 tot 2015-05-12

Onthou asb die laaste skrywe sal dus om 24:00 die Dinsdag aand ingeneem word ... die wenners gaan gekies word deur ‘n onafhanklike persoon wat glad nie op woes betrokke is nie, elke skrywe sal anoniem ge-epos word met ‘n nommer en dus op meriete gekies word. Hierdie persoon is ‘n Suid-Afrikaner wat oorsee woon en hy het reeds 17 boeke in die mark so ek dink dit is ‘n geskikte persoon om die beoordeling te hanteer. Die wenners sal dan die vrydag bekendgemaak word en die eerste 3 plekke sal ‘n sertifikaat ontvang in elke afdeling hetsy gedig, rubriek, verhaal, resensie, artikel, of musiek & liriek

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Gedigte

Rubrieke

Kortverhale



Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar