Projekte: PROJEK – LEGKAART (2015-05-27 tot 2015-06-09)

PROJEK – LEGKAART (2015-05-27 tot 2015-06-09)

Die volgende twee weke is die projek LEGKAARTE

Die woord LEGKAART MOET pertinent EN beskrywend genoem word of jou inskrywing ( letterlike legkaart of figuurlik gesproke legkaarte).

Slegs 2 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 2 x gedigte, 2 x rubrieke, 2 x verhale, 2 x resensies, 2 x artikels, of 2 x musiek & lirieke)

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 2015-05-27 tot 2015-06-09

Onthou asb die laaste skrywe sal dus om 24:00 die Dinsdag aand ingeneem word. Die wenners gaan gekies word deur ‘n onafhanklike persoon wat glad nie op WOES betrokke is nie, elke skrywe sal anoniem ge-epos word met ‘n nommer en dus op meriete gekies word. Die wenners sal dan die volgende Maandag bekendgemaak word en die eerste 3 plekke sal ‘n sertifikaat ontvang in elke afdeling hetsy gedig, rubriek, verhaal, resensie, artikel, of musiek & liriek

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Rubrieke

Gedigte

Musiek & Lirieke

Kortverhale



slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar