Projekte: KANSA Projek

Woes vriende ek het ‘n versoek van KANSA gekry waar hulle vra of ons klomp nie dalk vir hulle vir hierdie jaar se “Relay for life” funksies gedigte, of ‘n kort stukkie (maksimum 400 woorde) wil skryf nie.

Die gedigte gaan tydens die funksies gelees word aan die Kankerlyers, Naasbestaandes, Mense wat omgee, Dokters, Verpleegsters ens.

Daar is baie van ons wat die groot K ken en dalk al self beleef het hetsy deur ‘n familielid, vriend of dalk jyself. Kom deel asb julle gevoelens met ons.

Julle het vrye keuse in die vorm van die gedigte.  DIE HOOFTEMA VAN DIE BUNDEL IS KANKER / HOOP - Sorg dat alle inskrywings asb by hierdie tema pas.

TEMAS:
Hoop
Liefde
Die sonsopkoms na ‘n lang nag
Geloof is jou anker


Ek hoop dat julle wel betrokke sal raak en hierdie wonderlike projek  sal ondersteun. Ek sien uit na al die pragtige inskrywings

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Gedigte

Titel: Wenteltrap


Titel: HEMELBLOU


Titel: Sonskyn na 'n donker nag


Titel: Die groot "C" (cancer)


Titel: Verlos in God se vrede


Titel: Kanker Kryger


Titel: 'n Flikkerende Lig


Titel: 'n 4 Letter Woord


Titel: Kanker


Titel: Onder die son


Titel: KANKER MYMERING


Titel: By waters waar rus is . . . kom ek dankie sê


Titel: Splits die niere sonder verskoning.


Titel: Mistig


Titel: Die son op my vensterbank


Titel: Pienk Oktober . . .


Titel: U son skyn steeds


Titel: Nou


Titel: H O O P


Titel: Perskeblom


Titel: d o r s


Titel: Rimpel-rimpel


Titel: Geloof is jou Anker


Titel: Geloof is jou Anker - My Vriendin


Titel: Daar ìs Hoop in die dag van môre


Titel: Ek onthou toe jy …


Titel: Onvoorsiene stryd.


Titel: Winkend blink


Titel: Kanker waar is jou angel.


Titel: Wanneer ek wegglip na Jesus


Titel: Wees altyd geduldig.


Titel: Hoop vir jou


Titel: Soek jou rede in God


Titel: In jou kloue


Titel: Donker Nag


Titel: Die ongemanierde sel


Titel: Ek bring my bordjie vir 'n broodjie (herplasing)


Titel: Geloof


Titel: Dwaallig


Titel: skadu in die skemer


Titel: Waar Engele dans


Titel: Ek wil lewe!


Titel: TROOS


Titel: Moerenbes


Titel: Skemer soen


Titel: As hoop nie meer bestaan nie


Titel: Uit die mond van 'n oorledende...


Titel: Gewen


Titel: Ouma Ans


Titel: Hoop


Titel: Hoop


Titel: Die dood


Titel: Ver pad van hoop


Titel: Oorwinnings stryd


Titel: Tydelike bewaring


Titel: vir ewig en altyd


Titel: Dis oor jou


Titel: Dit sal beter gaan


Titel: Sieledief


Titel: Kom na My


Titel: Borskanker


Titel: Pelgrimstog


Titel: Reis na Hoop


Titel: charlotte


Titel: Ek kyk … ek huil … maar ek vertrou


Titel: stryd


Titel: Rustevrede


Titel: Tuis is daar loeries ...


Titel: Met U genade het ek gesond geword


Titel: Vere


Titel: My wens


Titel: Oktobermaand vir onthou


Titel: Kanker vreet aan my vrouwees


Titel: Die Hoekom sal jou dood maak


Titel: die ongenooide gas


Titel: 8 Desember 2014


Titel: Rosine


Titel: ‘n Engel op my pad


Titel: die nag van pyn word ’n dag vol hoop


Titel: vlerke van verlossing


Titel: Nà agt maande


Titel: Rooikopvink


Titel: In remissie


Titel: Binneste


Titel: Tuis


Titel: Daar is hoop


Titel: Ek is net om die draai


Titel: Medalje vir Ma


Titel: Nà nege maande.


Titel: ‘n Gedagte


Titel: Donker Ure.


Titel: Wasbleek


Titel: Vanoggend


Titel: Gebed


Titel: jou pyn in my


Titel: sin - hoop


Titel: afgebreek maar daar is hoop


Titel: Asem in,asem uit.


Titel: Die Lewe.


Titel: Vrou


Titel: Deel my


Titel: KANSA PROJEK - Kanker soms dink ek so


Titel: Kanker


Titel: ‘n Gebed vir jou


Titel: Geloof is jou Anker


Titel: KANKERKOU

Resensies

Rubrieke

Artikels



Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar