Projekte: Julie Woorduitdaging

Ons het so lanklaas ’n woord uitdaging gehad dat ek reken dis nou weer sulke tyd. Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is dan woord uitdaging. Ek het my bes gedoen om hierdie keer van ons lekkerste beskrywende Afrikaanse woorde te gaan uitkrap.  Woorde wat op ’n verskeidenheid maniere gebruik kan word.

Vandat on laas ’n woord-uitdaging gehad het, het daar al weer heelwat nuwe lede bygekom. Ek nooi ieder en elk om aan die uitdaging deel te neem. Almal wat elke keer deelneem en almal wat nog nooit probeer het nie. Almal word genooi om in die genre van jou eie keuse en voorkeur vir ons ’n storie, gedig of liedjie om hierdie ses woorde te bou.

Gorrel

Gedigte

Jeugverhale

Kortverhale

Woes-Nuus



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar