Hierdie week se tema vir Vandag in Woorde is KIES. Dit lê my na aan die hart, aangesien ons in ons lewens voor ’n baie moeilike keuse staan.
Hierdie week vra ek dat jy ons sal vertel, in die genre wat jy ver-KIES, hoe mens KIES. Hoe besluit ’n mens? Wat is die deurslaggewende faktore wanneer jy moet KIES?
Vertel ons van ’n keer wat jy reg ge-KIES het of selfs toe jy verkeerd of dom ge-KIES het. Ek het onlangs iewers gelees dat ’n mens nooit twee maal dieselfde fout maak nie. Die eerste keer was dit ’n fout. Die tweede keer het jy geweet dis ’n fout, maar ge-KIES om dit tog maar weer te doen.
Titel: Jy het ons bed omgekrap
Titel: dobber tussen wonderlik en uitsonderlik
Titel: Sonstraal inspirasie keueses
Titel: Genade
Titel: Keuses
Titel: Kies
Titel: Triesterige Keuses
Titel: Kies hierdie dagbreek
Titel: Kies hoe jy omgee
Titel: Heuningstroop
deur Maangodin
Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.