Projekte: PROJEK – BERGE (2015-07-22 tot 2015-08-04)

Die volgende twee weke is die projek BERGE . . . 

Ons land het van die mooiste bergreekse in die wêreld. Die bekendste een seker Tafelberg maar wat van die Drakensberge, 3 Rondawels en ag daar is eenvoudig te veel om op te noem. Kom skets vir ons jou BERG gedagtes… dit kan natuurlik ook ‘n figuurlik gesproke berg wees wat jy wil beskryf.

Sorg asb dat die woord BERG duidelik en beskrywend in jou inskrywing voorkom.

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Rubrieke

Musiek & Lirieke

Jeugverhale

Kortverhale

Gedigte

Gorrel



Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar