http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/viw-toeval Kom vertel vir ons hierdie week van die wonderlike TOEVAL wat al jou lewe binne geval het. Vertel ons wat sou die gevolge wees indien daardie TOEVAL nie gebeur het nie. Vertel ons wat die resultaat van die TOEVAL toe was.
deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.