Projekte: PROJEK – BOME (2015-08-05 tot 2015-08-18)

Die volgende twee weke is die projek BOME . . . 

Ons land het van die mooiste bome. Ek dink aan die statige Kremetart, Soetdoring, Wag-‘n-bietjie-bos, Drolpeer, Maroela ens. Dan is daar soos my oupa altyd (tong in die kies) gesê het mos eintlik net 2 soorte bome . . .  ‘n Koelteboom of ‘n vrugteboom. Kom skets vir ons jou BOOM gedagtes … dit kan natuurlik ook ‘n figuurlik gesproke boom (bv. die Boom van kennis van goed en kwaad) wees wat jy wil beskryf. Sorg asb dat die woord BOOM duidelik en beskrywend in jou inskrywing voorkom.

Slegs 2 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 2 x gedigte, 2 x rubrieke, 2 x verhale, 2 x resensies, 2 x artikels, of 2 x musiek & lirieke)

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Rubrieke

Kortverhale

Gedigte

Gorrel

Jeugverhale



Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar