Projekte: PROJEK – Suid Afrikaanse Helde (2015-09-02 tot 2015-09-16)

PROJEK – Suid Afrikaanse Helde (2015-09-02 tot 2015-09-16)

Die volgende twee weke is die projek Suid Afrikaanse Helde . . . 

Ons land het ‘n goeie oes van helde deur die geskiedenis opgelewer. Ek dink aan Racheltjie de Beer, Dirkie Uys, Japie Greyling, Wolraad Woltemade, Jopie Fourie en soveel ander. Kom skets vir ons jou HELD gedagtes … dit kan natuurlik ook figuurlik gesproke HELDE wees (bv. die naamlose kinders wat deur die Groot Trek (Zoeloe oorloë) Anglo- Boere oorlog en deur die konsentrasiekampe moes gaan, meer onlangs die Bosoorlog) wees wat jy wil beskryf. Sorg asb dat die woord HELD duidelik en beskrywend in jou inskrywing voorkom.

Slegs 2 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 2 x gedigte, 2 x rubrieke, 2 x verhale, 2 x resensies, 2 x artikels, of 2 x musiek & lirieke)

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Rubrieke

Gedigte

Artikels



Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar