Projekte: PROJEK – Ode aan bekende kunstenaars (2015-09-16 tot 2015-09-29)

Ons gaan die volgende 2 weke bekende kunstenaars onder oë neem. Julle kan gedagtes rondom van die groot skilders/skrywers/beelhouers/digters met ons kom deel. Ek dink aan bekende digters soos Eugene Marais, AG Visser , CJ Langenhoven, Ingrid Jonker, Antjie Krogg en vele meer. Skrywers soos FA Venter en ander. Beeldhouers soos Anton van Wouw en ander. Skilders soos Frans Claerhout, Maggie Loubcher, Pierneef en ander. Jy kan ook van die ou meesters soos Rembrandt (skilder) in gedagte hou . . .  eintlik is dit amper ‘n onuitputlike bron om van te kies. Waar moontlik probeer asb ‘n foto by jou werk plaas anders ‘n voetnota onder jou werk om aan te dui wie en wat jy beskryf het.

Slegs 3 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 3 x gedigte, 3 x rubrieke, 3 x verhale, 3 x resensies, 3 x artikels, of 3 x musiek & lirieke)

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 2015-09-16 tot 2015-09-29

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Gedigte

Rubrieke

Artikels



Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar