Vir hierdie week se tema van Vandag in Woorde, is dit nodig dat jy terug stap op jou eie spore, na ’n tyd toe jy jonk, avontuurlustig en ’n bietjie onbedag was. Dalk wil jy net ’n paar treë of dalk myle en myle terugstap. Die keuse is joune. Jy moet stap tot daar waar jy vir JOUSELF ’n wysheid te sê het. Tot daar waar jy vir JOUSELF, in ’n heelwat jonger lyf of dalk net ’n paar maande jonger, baie goeie raad wil gee.
Dalk het dit met finansies te doen. Dalk met vriendskappe. Ek glo dit sal altyd met keuse te doen hê. Dalk gaan dit oor die keuse van ’n lewensmaat. Of ’n beroep.
As jy nou voor die twintigjarige JOUSELF kon gaan staan, wat sal jy vir hom of haar sê of vertel?
Titel: So gesels die prent teen my muur
Titel: Introspeksie
Titel: Skurwe kurwes en hope pret.
Titel: 'n Koffie-gesprek met myself
Titel: Toe ontmoet ek hom; ek my vriend
Titel: Ken jouself
Titel: Kleurvolle Sonneblomme
Titel: Te NICE vir woorde
Titel: so wyd soos tyd --
Titel: Ek Sal
Titel: stommerik
Titel: naief
Titel: hede verlede
Titel: BOSVELDPAD
Titel: ... Mis ek my ...
Titel: hartspyn
Titel: Maak oop jou oƫ
Titel: Ek
Titel: MISKIEN...
Titel: Die Loftusmasjien
Titel: hande