Die tema vir Vandag in Woorde is hierdie week PLEK. Nie sommer net enige PLEK nie, maar ’n spesiale PLEK. In my lewe is daar ’n PLEK waarna ek altyd verlang. Waaraan ek gereeld dink. Waar ek in my gedagtes spesiale geleenthede en oomblikke herleef. Ek beleef vreugde en vrede op daai PLEK.
Waar is jou spesiale PLEK op aarde? Wat het daar gebeur? Gaan jy gereeld terug na hierdie PLEK? Hoe voel jy wanneer jy daar is en wat onthou jy van daai PLEK uit die verlede? Ek weet daar is ’n PLEK waar Rudi geïnspireer raak om briljante gedigte te skryf. Waar is jou PLEK?
Titel: Plek - Uit die Venster van my Siel
Titel: Waar ek hoort
Titel: Klippondok en groen gras
Titel: YERUSHALAYIM
Titel: ROSENDAL: WINTER
Titel: Hierdie kant van die blouberg
Titel: 'n Kamer met 'n uitsig ('n brief aan Shirley van Engeland)
Titel: Die gloed van sterre
Titel: Vryval
Titel: Ken ek die plek?
Titel: My droomplek
Titel: Versot op Jou