Projekte: PROJEK – BOUVALLE EN WRAKKE (2015-10-13 tot 2015-10-26)

Die volgende twee weke is die projek BOUVALLE EN WRAKKE . . . 

Elkeen van ons het seker al verby ‘n verlate en vervalle bouval (van eens spoghuis) gery of die ou geroeste motorwrakke wat plek-plek sommer in die bos te lande kom, gesien. Dit laat my altyd met ‘n wonder oor wat is die stories wat hierdie vergete bouvalle en wrakke sou kon vertel.  Dalk is daar so ‘n denkbeeldige bouval of wrak iewers in jou verlede wat steeds by jou spook. Kom deel jou BOUVAL EN WRAK gedagtes met ons.

Slegs 3 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 3 x gedigte, 3 x rubrieke, 3 x verhale, 3 x resensies, 3 x artikels, of 3 x musiek & lirieke)

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Rubrieke

Gedigte

Kortverhale

Artikels



RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar