Projekte: STOEPSTORIE

Het jy geweet dat daar in Rhodes in die Oos-Kaap, elke jaar in Februarie ‘n Stoepsitfees aangebied word? Wel, ek het daar niks van geweet nie. Lees dit gister eers in ’n tydskrif raak en dis net daar dat hierdie week se tema vir Vandag in Woorde, gestalte kry.  Hierdie week skryf jy vir ons ’n STOEPSTORIE!

Dit mag dalk ’n letterlike STOEPSTORIE wees. Ek meen nou iets oor jou stoep of oor iets wat met jou of iemand wat jy ken, op ’n stoep gebeur het. Hier by my adres het daar al vele STOEPSTORIES plaasgevind, want sien, ons het een van daai stoepe waar ons winter en somer land en sand kuier. Inderwaarheid woon ons in die somer op die stoep, maar slaap net binne-in die huis.

Andersins kan jy ’n figuurlike STOEPSTORIE skryf. Dit laat my dink aan Koöperasie-stories wat toeka op TV was.  So ’n STOEPSTORIE is gewoonlik ook ’n skinder storie, wat oorvertel word met ’n lang kronkel stert. Helder ingekleur en voort borduur.  ’n STOEPSTORIE is soms ook ’n lieg-soos-’n-tandetrekker storie.

Daar is tans geen items in hierdie kategorie, loer binnekort terug.

Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar

STOEPSTORIE | Projekte | Woes - Kreatiewe platform vir Afrikaans

Projekte: STOEPSTORIE

Het jy geweet dat daar in Rhodes in die Oos-Kaap, elke jaar in Februarie ‘n Stoepsitfees aangebied word? Wel, ek het daar niks van geweet nie. Lees dit gister eers in ’n tydskrif raak en dis net daar dat hierdie week se tema vir Vandag in Woorde, gestalte kry.  Hierdie week skryf jy vir ons ’n STOEPSTORIE!

Dit mag dalk ’n letterlike STOEPSTORIE wees. Ek meen nou iets oor jou stoep of oor iets wat met jou of iemand wat jy ken, op ’n stoep gebeur het. Hier by my adres het daar al vele STOEPSTORIES plaasgevind, want sien, ons het een van daai stoepe waar ons winter en somer land en sand kuier. Inderwaarheid woon ons in die somer op die stoep, maar slaap net binne-in die huis.

Andersins kan jy ’n figuurlike STOEPSTORIE skryf. Dit laat my dink aan Koöperasie-stories wat toeka op TV was.  So ’n STOEPSTORIE is gewoonlik ook ’n skinder storie, wat oorvertel word met ’n lang kronkel stert. Helder ingekleur en voort borduur.  ’n STOEPSTORIE is soms ook ’n lieg-soos-’n-tandetrekker storie.

Geen items

Daar is nog geen werkstukke vir die dag gepubliseer nie.