Projekte: PROJEK – TRANE (2015-10-27 tot 2015-11-09)

Die volgende twee weke is die projek TRANE . . . 

Elkeen van ons het seker al gelag dat die trane rol! Ons het seker ook  al regte krokkediltrane gehuil oor foute begaan en dan is daardie vreeslike seerkry trane wat jou keel toedruk sodat jy nie ‘n woord kan uitkry nie. Verder dink ek aan die trane van kinders wat mens so diep in die hart kan raak . . . Persoonlik glo ek trane is Hemelse salf vir ons siele, hetsy in seerkry of geluk. Kom deel jou TRAAN gedagtes met ons.

Slegs 3 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 3 x gedigte, 3 x rubrieke, 3 x verhale, 3 x resensies, 3 x artikels, of 3 x musiek & lirieke)

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 2015-10-27 tot 2015-11-09

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout

Gedigte

Kortverhale

Rubrieke

Gorrel



MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar